Sakegesprek met Theo Vorster

Sakegesprek met Theo Vorster
Author :
Publisher : Jonathan Ball Publishers
Total Pages : 325
Release :
ISBN-10 : 9781868425785
ISBN-13 : 1868425789
Rating : 4/5 (789 Downloads)

Book Synopsis Sakegesprek met Theo Vorster by : Theo Vorster

Download or read book Sakegesprek met Theo Vorster written by Theo Vorster and published by Jonathan Ball Publishers. This book was released on 2013-04-11 with total page 325 pages. Available in PDF, EPUB and Kindle. Book excerpt: Sakegesprek met Theo Vorster is 'n in 2009 vrygestel en is een van die gewildste programme op Kyknet. Hierdie boek bevat 38 onderhoude wat Theo Vorster oor die laaste drie jaar met top sakelui gevoer het en sluit Koos Bekker, Whitey Basson, Ina Paarman en vele ander bekendes in. Die doel van die boek is om die sakeleier onderhoude te boekstaaf op so 'n manier dat elke leser die pitkos uit die sakeleier se sukses kry wat hy / sy op sy eie loopbaan kan toepas. Daar is geen syfers, finansiële resultate of harde sakenuus in die onderhoude nie, meer die suksesresep en die beginsels wat tot die sukses bygedrae het. Die vierdie reeks sal in April 2013 begin en vir 13 weke elke week 3 keer uitgesaai word en sal saamval met die publikasie van die boek. Die program is die 8ste gewildste program op DSTV en het gemiddelde kykersgetalle van tussen 100,000 en 130,000, almal in die hoër LSM groepe. In die afgelope 3 reekse is daar met 38 sakeleiers gesels wat opgedeel is in enterpreneurs, professionele bestuurders, ouer / afgetrede sakeleiers en dan jong mense op die kruin van hul loopbane. KykNet het onderneem om vir vier maande die boek, Sakegsprek met Theo Vorster te adverteer en dit sal dekking geniet in Sake24 (in Beeld, Burger, Volksblad en Rapport) waar Theo 'n weeklikse kolom skryf.


Sakegesprek met Theo Vorster Related Books

Sakegesprek met Theo Vorster
Language: en
Pages: 325
Authors: Theo Vorster
Categories: Business & Economics
Type: BOOK - Published: 2013-04-11 - Publisher: Jonathan Ball Publishers

GET EBOOK

Sakegesprek met Theo Vorster is 'n in 2009 vrygestel en is een van die gewildste programme op Kyknet. Hierdie boek bevat 38 onderhoude wat Theo Vorster oor die
Steinhoff inside SA's biggest corporate crash
Language: en
Pages: 288
Authors: James-Brent Styan
Categories: True Crime
Type: BOOK - Published: 2018-07-23 - Publisher: Penguin Random House South Africa

GET EBOOK

On 5 December 2017 the Steinhoff group was still worth R199 billion. 24 hours later more than R160 billion of this fortune was wiped out. The Steinhoff empire,
Mind your business
Language: en
Pages: 152
Authors: Theo Vorster
Categories: Biography & Autobiography
Type: BOOK - Published: 2013-11-01 - Publisher: Jonathan Ball Publishers

GET EBOOK

Mind your Business is a compilation of the success stories of prominent South African businesspeople, from entrepreneurs to chief executives of multinational bu
Die Baan-Brekers
Language: en
Pages: 423
Authors: Marco Botha
Categories: Sports & Recreation
Type: BOOK - Published: 2014-04-02 - Publisher: Jonathan Ball Publishers

GET EBOOK

Hoe Suid-Afrikaanse Sportleiers Kampioene Slyp. Heyneke Meyer was 34 jaar oud toe hy vir die tweede keer as die hoofafrigter van 'n Superrugby-span afgedank is.
The Stellenbosch Mafia
Language: en
Pages: 254
Authors: Pieter du Toit
Categories: Biography & Autobiography
Type: BOOK - Published: 2019-07-15 - Publisher: Jonathan Ball Publishers

GET EBOOK

About 50km outside of Cape Town lies the beautiful town of Stellenbosch, nestled against vineyards and blue mountains that stretch to the sky. Here reside some