Die verhaal van die Griekse Taal oor 35 Eeue heen

Die verhaal van die Griekse Taal oor 35 Eeue heen
Author :
Publisher : AFRICAN SUN MeDIA
Total Pages : 492
Release :
ISBN-10 : 9781928357308
ISBN-13 : 192835730X
Rating : 4/5 (30X Downloads)

Book Synopsis Die verhaal van die Griekse Taal oor 35 Eeue heen by : Gerrit van Wyk Kruger

Download or read book Die verhaal van die Griekse Taal oor 35 Eeue heen written by Gerrit van Wyk Kruger and published by AFRICAN SUN MeDIA. This book was released on 2017-04-28 with total page 492 pages. Available in PDF, EPUB and Kindle. Book excerpt: Vir die eerste keer in Afrikaans (die jongste Westerse taal wat in die afgelope eeu reeds sy eie unieke letterkunde geskep het) word die verhaal van Grieks vertel, die oudste Westerse taal waarin feitlik al die bekende literere genres hul weergalose vorm en gestalte gekry het. Hoewel hierdie publikasie basies linguisties van aard is, poog die skrywer om die dramatis personae self ook aan die woord te stel in plaas van om net in taalkundige jargon te verval. Om 'n werk soos hierdie saam te stel, vereis kundigheid in verskeie vaksubgebiede wat begin by oer-Grieks in sy sillabiese lynskriffases A en B. Die Grieks van die Goue Era van Perikles se Athene (circa 500 v.C.) is die bekendste. Min mense besef egter dat Homeros bedrieglik pre-klassiek is. Die klassieke Griek kon sy twee groot eposse (die Ilias en die Odusseia) nie sonder meer vlot lees nie. Dit was hulle Chaucer en Shakespeare. Die Griekse NT is sekerlik die belangrikste dokument wat ooit in Grieks opgestel is, hoewel dit stilisties nie naastenby die beste is nie. Vir sy bespreking van veral die semantiek van Moderne Grieks gebruik die skrywer hier vir die eerste keer dr. Philip Nicolaides se uitvoerige Grieks-Afrikaanse Woordeboek van 843 foliogrootte bladsye. Dis teen die middel van die vorige eeu opgestel, maar is nooit gepubliseer nie. Gerrit Kruger besit vandag die enigste (oorspronklike) kopie daarvan.


Die verhaal van die Griekse Taal oor 35 Eeue heen Related Books

Die verhaal van die Griekse Taal oor 35 Eeue heen
Language: en
Pages: 492
Authors: Gerrit van Wyk Kruger
Categories: Language Arts & Disciplines
Type: BOOK - Published: 2017-04-28 - Publisher: AFRICAN SUN MeDIA

GET EBOOK

Vir die eerste keer in Afrikaans (die jongste Westerse taal wat in die afgelope eeu reeds sy eie unieke letterkunde geskep het) word die verhaal van Grieks vert
Atlantis
Language: en
Pages: 386
Authors: Ignatius Donnelly
Categories: Deluge
Type: BOOK - Published: 2006-08 - Publisher: Book Tree

GET EBOOK

Long known as the classic work on the study of Atlantis, the author puts forth the idea that this was the true place where civilization began.This one book has
The Universal Art of Samuel Van Hoogstraten (1627-1678)
Language: en
Pages: 0
Authors: Thijs Weststeijn
Categories: ART
Type: BOOK - Published: 2013 - Publisher:

GET EBOOK

The versatile painter, poet, courtier and European traveller Samuel van Hoogstraten (1627-1678), one of Rembrandt's pupils, has received much scholarly attentio
A Contrastive Grammar of English and Dutch / Contrastieve grammatica Engels / Nederlands
Language: en
Pages: 368
Authors: F. G. A. M. Aarts
Categories: Foreign Language Study
Type: BOOK - Published: 2013-06-29 - Publisher: Springer

GET EBOOK

Vital Democracy
Language: en
Pages: 256
Authors: Frank Hendriks
Categories: Philosophy
Type: BOOK - Published: 2010-04-08 - Publisher: Oxford University Press

GET EBOOK

Vital Democracy outlines an innovative new theory of democracy in action.