Die Baan-Brekers

Die Baan-Brekers
Author :
Publisher : Jonathan Ball Publishers
Total Pages : 423
Release :
ISBN-10 : 9781868424191
ISBN-13 : 1868424197
Rating : 4/5 (197 Downloads)

Book Synopsis Die Baan-Brekers by : Marco Botha

Download or read book Die Baan-Brekers written by Marco Botha and published by Jonathan Ball Publishers. This book was released on 2014-04-02 with total page 423 pages. Available in PDF, EPUB and Kindle. Book excerpt: Hoe Suid-Afrikaanse Sportleiers Kampioene Slyp. Heyneke Meyer was 34 jaar oud toe hy vir die tweede keer as die hoofafrigter van 'n Superrugby-span afgedank is. Maar toe sy Bulls-span op 19 Mei 2007 die eerste Suid-Afrikaanse span word om die Super-titel te wen, was die donker jare op Loftus Versfeld skielik vergete en Meyer oornag almal se breier sonder gelyke'. Want dis net daar - op die speelveld - dat afrigters en spelers beoordeel word. En tog vertel die telbord nooit die volle verhaal van hoe mense oornag' sukses behaal het nie. Vir Meyer was dit 'n strawwe reis van meer as 7 jaar - 'n tydperk waarin hy beroepsrugby gedefinieer en verander het. En dit is leierskap. En leierskap is waaroor Die Baanbrekers gaan - mense wat 'n sportsoort, 'n bedryf of 'n manier van dink en uiteindelik daardeur ook lewens onherroeplik verander het. Marco Botha het met van Suid-Afrika se vernaamste sportleiers gesels en hy ontleed hier hul uiteenlopende suksesverhale. Van Meyer tot Brendan Venter, wat van Saracens 'n superklub en in 2013 van die Haaie die Curriebeker-kampioen gehelp maak het deur 'n kultuur te vestig waar gelukkige mense belangriker as silwerware geag word. Ook die voormalige Springbok-sewesafrigter Paul Treu het die blitskode as 'n wêreldsport bevorder deur sy span gereeld met innovasie op innovasie bo oënskynlik baie beter spanne te laat uittroon. Gary Kirsten en Paddy Upton het die Indiese en daarna die Suid-Afrikaanse krieketspan na wêreldoorheersing gelei met 'n leierskapstyl wat spelers bemagtig en as mense ontwikkel het - die nuwe skool' van afrigting. Hierdie merkwaardige leiers het van gewone mense kampioene gemaak. En die redes daarvoor gaan jou beslis verras . . .


Die Baan-Brekers Related Books

Die Baan-Brekers
Language: en
Pages: 423
Authors: Marco Botha
Categories: Sports & Recreation
Type: BOOK - Published: 2014-04-02 - Publisher: Jonathan Ball Publishers

GET EBOOK

Hoe Suid-Afrikaanse Sportleiers Kampioene Slyp. Heyneke Meyer was 34 jaar oud toe hy vir die tweede keer as die hoofafrigter van 'n Superrugby-span afgedank is.
Die baanbrekers van Vryheid
Language: en
Pages: 160
Authors: Basil James Trewin Leverton
Categories: KwaZulu-Natal (South Africa)
Type: BOOK - Published: 1974 - Publisher:

GET EBOOK

Meer oor PJ van der Merwe
Language: en
Pages: 184
Authors: Margaretha Schaefer
Categories: History
Type: BOOK - Published: 2017-07-17 - Publisher: AFRICAN SUN MeDIA

GET EBOOK

"e;Saam met Berigte uit die Dorsland het die historikus se dogter, Margaretha Schaefer, ook Meer oor P.J. van der Merwe saamgestel. Dit vorm as't ware 'n tweelu
The Frightened Land
Language: en
Pages: 369
Authors: Jennifer Beningfield
Categories: Architecture
Type: BOOK - Published: 2006-11-07 - Publisher: Routledge

GET EBOOK

An investigation into the spatial politics of separation and division in South Africa, principally during the apartheid years, and the effects of these physical
Heyneke Meyer
Language: en
Pages: 218
Authors: Marco Botha
Categories: Sports & Recreation
Type: BOOK - Published: 2014-10-01 - Publisher: Jonathan Ball Publishers

GET EBOOK

Brilliant advice and insights from Springbok coach Heyneke Meyer. This ebook is drawn from Marco Botha's recently published book Coach. At 34, Heyneke Meyer was